Nigel Tuiste vir Bejaardes

Soek

Go to content

Nigel is geleë aan die suid-oostelike grens van Gauteng. Nigel Tuiste vir Bejaardes se geboue is in 1972 opgerig deur die Nigelse Stadsraad, maar word bedryf deur die Nederduitse Gereformeerde Barmhartigheidsdiens van die Nederduite Gereformeerde Kerk, Suid-Transvaal, Hoëveld Sinode.

ONS VISIE:
“Om omvattende sorg aan bejaarde en behoeftige persone in verskillende stadia van verswakking te lewer ongeag ras, kleur, taal, kultuur en afkoms, waar minstens 90% van daardie persone aan wie die sorg verleen word, bo die ouderdom van 60 jaar is, asook verblyfsorg aan afgetrede persone in selfsorg eenhede bo die ouderdom van 55 jaar”.


Back to content | Back to main menu