Nigel Tuiste vir Bejaardes

Soek

Go to content

Aktiwiteite

Daaglikse aktiwiteite word ook weeksdae aangebied, wat insluit koördinasie -oefeninge, Bybelstudie en Eredienste deur verskillende denominasies, biblioteek en breinstimulasie-oefeninge soos Bingo, behalwe gedurende wintermaande.

Sondag Erediens
Bybelstudie
Breinoefeninge - BINGO!
Breineofeninge - BINGO!
Biblioteek

Back to content | Back to main menu