Akkommodasie
Nigel Tuiste vir Bejaardes beskik oor drie tipes akkommodasie:
Ons beskik huidiglik oor die volgende vakatures:
In die nie-verswakte afdeling het ons plek vir 'n egpaar, asook vir een man.
In die semi-verswakte afdeling het ons plek vir 'n man.
In die Alzheimerafdeling het ons plek vir een man en een vrou.
Kontak asseblief die Tehuis vir nadere inligting.
Aflaaibare dokumente:
Pryslys
Aansoekvorm
Brosjures: Versorgingsoord, Huureenhede, Goue Jare Aftree-Oord.